register(); ?> Hallo, my naam is Johnny… on Straatwerk

NEW! Drop Down Now Included In Vertex

This month another new addition to the Vertex Framework is the S5 Ultimate Drop Down. This is a feature that was seen in several Shape 5 designs. Many have asked how to add to other designs so we decided to build this into the framework so every design here on out will have this functionality. Be sure to read more about this new feature here: Features:

  • Customize almost everything! Shadows, borders, gradient, opacity
  • Contains 6 module positions drop_down_1, drop_down_2, drop_down_3, drop_down_4, drop_down_5 and drop_down_6
  • Auto adjust to the height of your content
  • Set your own open and close text
  • And many more features!
Open Panel
[postdate d]
[postdate M]
Written by admin

“Ek was baie opgewonde toe ek sien dat daar nuwe mense in ons straat gaan intrek. Ek het sommer dadelik oorgestap toe hulle begin het om die huis te renovate. Ek was 14 jaar oud en nie meer in die skool nie. Dit was net ‘n klomp vroumense wat probeer het om die plek te

Posted in Artikels   Read more...
 
[postdate d]
[postdate M]
Written by admin
‘n Ander taal

Meermale het Jesus gepraat sonder woorde. Die diepste betekenisse wat Hy oor God gedeel het, is gekommunikeer in nie-verbale liggaamstaal.
Neem maar Sy vreemde geboorte waaroor ons in hierdie tyd nadink, of die moord op Hom daar op Golgota wat kliphard gepraat het, maar sonder enige verbale inmenging. Trouens die hardste en mees radikale taal wat nog ooit in menseheugenis gehoor, gevoel, gesien en ervaar is, vind ons in Betlehem en Golgota – totaal woordeloos.

Posted in Artikels   Read more...
 
[postdate d]
[postdate M]
Written by admin
Aksie Immanuel 2015

Vanjaar se Aksie Immanuel tema is: Dream the impossible dream… (wat ook deel was van Straatwerk se 50ste verjaardagviering). Ons program begin op Donderdag 17 Desember met ‘n Kersfeespartytjie vir die kinders wat deel is van die Zoë Trust Kids’ Klub (4-7 jariges).

Posted in Artikels   Read more...
 
[postdate d]
[postdate M]
Naglewe uitreike na 50 jaar – my ervaring

Naglewe. Dit klink so vreemd: Nag en lewe. Son en lig bring tog lewe. Tog ontwaak daar ‘n soort lewe in die stad wat net in die nag sy loop neem. Is dit dalk nagelwe of dalk nagdood? Ons Hemelse Vader stuur sy kerk, ons, om hierdie mense weer ‘n nuwe lewe in hom te bied.

Posted in Artikels   Read more...
 
[postdate d]
[postdate M]
Written by admin
Hallo, my naam is Faisal…

Ek is een van sewe kinders, nie almal van dieselfde pa nie, maar ons almal het dieselfde ma. Eintlik is ek nou net een van ses kinders. My broer is geskiet op Kersdag 2013. Dit was maar ‘n deurmekaar storie. My baby broertjie is oulik en my ma sê hy is haar blessing.

Posted in Artikels   Read more...
 
[postdate d]
[postdate M]
Breakfast-on-the-go en ons volgende verjaardagviering

Ons was voorbereid met ontbytpakkies wat bestaan het uit muffins, vrugtesappe, grondboontjies en nog lekkernye. Ons het die Here vertrou vir Goddelike afsprake en soos wat Hy altyd getrou is, het Hy ons nie teleurgestel nie.

Posted in Artikels   Read more...
 
[postdate d]
[postdate M]
Written by admin
Oupa (96) weer op sy pos

Oupa (Leonard Ethelbert) het so verswak na mediese komplikasies en ‘n tyd in die hospitaal, nou ongeveer ‘n jaar gelede, dat hy net nie meer krag gehad het om soos van ouds gereeld vroeg op te staan en skofte te gaan doen by Ophelp Projekte nie.

Posted in Artikels   Read more...
 
[postdate d]
[postdate M]
Sylvia vind God … en haar roeping

Sylvia is oorspronklik van die Demokratiese Republiek van die Congo en het vir 16 jaar in Kaapstad gebly. Aan die einde van Mei is sy terug na haar land met die hoop om weer herenig te word met haar familie. Sylvia het in die tyd ontdek dat sy ‘n gawe het om na babas te kyk.

Posted in Artikels   Read more...
 
[postdate d]
[postdate M]
Written by admin
Hallo, my naam is Zins…

Almal noem my Zins, maar eintlik is ek Zinovia Angelina Abrahams en ek het ‘n sertifikaat vir ballroom dancing gekry toe ek maar net vyf jaar oud was. Ek huppel en dans nou nog oral waar ek wil wees.

Posted in Artikels   Tagged , | Read more...
 
[postdate d]
[postdate M]

By Straatwerk hou ons vanjaar fees om ons 50ste bestaansjaar te vier, so maak gerus sommer nou al ‘n nota van die volgende belangrike datums.

Posted in Artikels   Read more...
 
 StraatwerkArtikels
Donate Today!
Get the latest news and updates by subscribing to our newsletter. Just sign up to the right and you'll be added to our newsletter!
Signup to our Newsletter:

Login

Publish a login form or anything you want to this position.

Register

Publish a registration form or anything you want to this position.