register(); ?> Ons salueer jou, Dumisani on Straatwerk

NEW! Drop Down Now Included In Vertex

This month another new addition to the Vertex Framework is the S5 Ultimate Drop Down. This is a feature that was seen in several Shape 5 designs. Many have asked how to add to other designs so we decided to build this into the framework so every design here on out will have this functionality. Be sure to read more about this new feature here: Features:

  • Customize almost everything! Shadows, borders, gradient, opacity
  • Contains 6 module positions drop_down_1, drop_down_2, drop_down_3, drop_down_4, drop_down_5 and drop_down_6
  • Auto adjust to the height of your content
  • Set your own open and close text
  • And many more features!
Open Panel
[postdate d]
[postdate M]
Written by admin
Ons salueer jou, Dumisani

Volgens ons argiewe het Dumisani Bonga op 22 November 2006 by Ophelp Projekte aangesluit. Hy was een van die gereelde deelnemers wat gebruik gemaak het van die geleenthede wat daar beskikbaar was. Hy was beleefd en goed gemanierd en het gedoen wat van hom verwag is. Hy het volhard en deur hierdie gesindheid het die bestuurspan hom raakgesien.

Posted in Artikels   Read more...
 
[postdate d]
[postdate M]
Written by admin
Ophelp Projekte Depot Nuus

Daar is altyd een of ander bedrywigheid by die Ophelp Projekte depot in die Bo-Kaap. Oorpakke, bibs, handdoeke en wie weet wat nog alles word gewas en opgehang. Spanne is besig om die strate skoon te maak, graffiti te verwyder en ander waardevolle dienste te lewer.

Posted in Artikels   Read more...
 
[postdate d]
[postdate M]
Written by admin
Hallo, my naam is Cardo…

My naam is eintlik Riccardo, maar almal noem my Cardo. Ek is gebore in Heideveld en is nou sewe jaar oud. Ek bly by my pa maar hy is nie baie daar nie, so my antie kyk na my. My ma kom loer so nou en dan in, maar sy bly by ander mense in Gugs*

Posted in Artikels   Read more...
 
[postdate d]
[postdate M]
Aksie Immanuel 2014 – Straatwerk

Tagtig Waardevol vir Jesus-vroue het op 17 Desember op ‘n koppie in Mitchell’s Plain bymekaargekom. Daar was ernstig ingetree vir die Kaapse Vlakte en al die euwels soos seksuele misbruik, prostitusie en pornografie. Die vroue is besig om nog meer gebedsvriende te werf vir 2015, om deel te wees van die Waardevol vir Jesus-veldtog in skole.

Posted in Artikels   Read more...
 
[postdate d]
[postdate M]

Getroue jongmense van die KJV van Wynberg NG Gemeente het in 1965 begin uitreik na mense in nood. Nou, 50 jaar later, gaan die werk steeds van krag tot krag. Alle eer aan God!

Posted in Artikels   Read more...
 
[postdate d]
[postdate M]

Lisa Truter “Raai wat, antie Lisa, raai wat! By die kamp het ek geleer hoe om my tande reg te borsel. Ek het nooit geweet hoe nie.” Sy het hierdie belangrike nuus met ‘n baie groot glimlag oorgedra. Ek kon nie help om te glimlag nie. Wie sou kon dink dat dit die eerste storie

Posted in Artikels   Read more...
 
[postdate d]
[postdate M]
Written by admin

Ons almal weet hoe dit voel om te verdwaal. Jy was doodseker dat jy sonder die hulp van ‘n kaartboek, GPS of om vir aanwysings te vra jou eindbestemming sou bereik. Ons almal weet ook hoe dit voel om na ‘n spesifieke item te soek in ‘n groot, onbekende supermark of hardewarewinkel.

Posted in Artikels   Read more...
 
[postdate d]
[postdate M]
Written by admin
Aksie Immanuel 2014

Hierdie jaar se Aksie Immanuel tema is: I am the Way – Jesus – die Weg, die Waarheid en die Lewe. Ons program sal min of meer as volg verloop: Ons begin met twee geleenthede vooraf – op 6 Desember gaan die tienermeisies van die Monique ondersteuningsgroep van Zoë Trust, Heideveld, op ‘n Kersfeesuitstappie en op 10 Desember gaan die tienerseuns.

Posted in Artikels   Read more...
 
[postdate d]
[postdate M]

Ophelp Projekte is in ‘n vennootskap met Khulisa Social Solutions (sien blokkie onder) en slaan ag op interessante feite wat in ‘n onlangse navorsingsverslag van dié organisasie na vore gekom het. Daar is onder andere gevind dat: Hawelose persone is twee keer meer geneig om misdaad te pleeg as hulle nie betrokke is in ‘n betaalde werkskema soos Ophelp Projekte nie.

Posted in Artikels   Read more...
 
[postdate d]
[postdate M]
Written by admin
Dít is my storie…

Hallo, my naam is Lee-Ann. Ek is nege jaar oud en al wêreld wat ek ken is die straat waar ek bly en die pad skool toe. Ek weet ook waar die stasie is en ek speel graag laat in die aande daar saam met van die ander kinders. Daar is mense wat sê dit is gevaarlik maar my ma gee nie om nie, so ek verstaan nie hoekom almal so aangaan nie.

Posted in Artikels   Read more...
 
 StraatwerkArtikels
Donate Today!
Get the latest news and updates by subscribing to our newsletter. Just sign up to the right and you'll be added to our newsletter!
Signup to our Newsletter:

Login

Publish a login form or anything you want to this position.

Register

Publish a registration form or anything you want to this position.