register(); ?> Volg my… on Straatwerk

NEW! Drop Down Now Included In Vertex

This month another new addition to the Vertex Framework is the S5 Ultimate Drop Down. This is a feature that was seen in several Shape 5 designs. Many have asked how to add to other designs so we decided to build this into the framework so every design here on out will have this functionality. Be sure to read more about this new feature here: Features:

  • Customize almost everything! Shadows, borders, gradient, opacity
  • Contains 6 module positions drop_down_1, drop_down_2, drop_down_3, drop_down_4, drop_down_5 and drop_down_6
  • Auto adjust to the height of your content
  • Set your own open and close text
  • And many more features!
Open Panel
[postdate d]
[postdate M]
Written by admin
Volg my…

In Straatwerk se uitreike na almal wat die naglewe van Kaapstad besoek, sowel as in die uitreike na vroue vasgevang in prostitusie, probeer ons altyd die boodskap so eenvoudig en prakties moontlik oordra. Baie keer het ons letterlik net ‘n paar sekondes om ‘n persoonlike kontak te maak.

Posted in Artikels   Read more...
 
[postdate d]
[postdate M]
Musse, truie, teddiebere, poppies en serpe

Hierdie winter het vroue omtrent gewoeker met hulle talente van brei en hekel. Serpe is gebruik tydens ons uitreike na vroue vasgevang in prostitusie wat onder die mees verskriklike weersomstandighede desperaat ‘n lewe probeer maak.

Posted in Artikels   Read more...
 
[postdate d]
[postdate M]
WVJ-veldtog gaan van krag tot krag op die Kaapse Vlakte

Die Waardevol vir Jesus veldtog op die Kaapse Vlakte is besig om van krag tot krag te gaan, met vier leiers tans aan bewind om ander vroue op te lei, te inspireer en om te sorg dat alles op ge-oliede wiele loop. Hierdie koördineerders oorsien die volgende areas: Regina Salie – Bishop Lavis, Kalksteenfontein, Valhalla

Posted in Artikels   Read more...
 
[postdate d]
[postdate M]

“It takes a village to raise a child” lui die spreekwoord. In hierdie geval is die Kerk nodig om die vroue wat vasgevang is in prostitusie in liefde te ontvang en te ondersteun.

Posted in Artikels   Read more...
 
[postdate d]
[postdate M]
Written by admin

Tieners is nie die maklikste spesie om mee saam te leef nie en die tieners van Badsberg Close en omgewing is geen uitsondering nie. Dwelms wat om elke hoek en draai beskikbaar is, tienerswangerskappe wat aanvaarbaar is, bendebedrywighede met die belofte van vinnige geld en mag asook armoede wat talle jongmense dwing om uit te spring en te werk, is die dinge waarmee hulle op ‘n daaglikse basis te doen het.

Posted in Artikels   Read more...
 
[postdate d]
[postdate M]

Die storte by die depot werk oortyd en die vlak van higiëne skiet die hoogtes in. Behalwe vir die seep en handdoeke wat deurlopend ‘n behoefte bly, het ons ook ‘n groot behoefte aan klere en skoene vir mans en dames.

Posted in Artikels   Read more...
 
[postdate d]
[postdate M]
Written by admin
Bruikbaarheid

Die bekende leierskap-spesialis, Jim Collins, het eendag vir sy mentor gevra om vir hom die definisie van sukses te beskryf. “Life is not about being successful, but about being useful”, het die antwoord gekom. Bruikbaarheid is waaroor die lewe gaan – en dit staan in die Bybel ook so.

Posted in Artikels   Read more...
 
[postdate d]
[postdate M]

Elke mens verdien ‘n plek om te behoort. Nie ras, titel, inkomste, adres, geslag, of enige iets anders mag in ‘n mens se pad staan om iewers te behoort nie. Dalk is dit wensdenkery, maar wanneer jy die Jesus Saves Daily spanne in aksie sien, weet jy dit kán.

Posted in Artikels   Read more...
 
[postdate d]
[postdate M]
Written by admin

Ons sê altyd dat beskermengele oortyd by Straatwerk moet werk, maar verstaan ons werklik die rol van engele in ons lewens? Sannie Wiese se nuutste boek, Engele by ons, werp die lig op onderwerpe soos: Het ek my eie beskermengel? Hoe lyk engele?

Posted in Artikels   Read more...
 
[postdate d]
[postdate M]
Written by admin
A, B, C,D, E, F, G…

Wie sou kon dink dat kinders dit sou verkies om te sit en lees en legkaart bou as om met balle en springtoue en hoelahoepels te speel? En wie sou kon droom dat kinders ‘n geletterdheidsklas sou kies bo speletjies? Dit het gebeur! Uiteindelik.

Posted in Artikels   Read more...
 
 StraatwerkArtikels
Donate Today!
Get the latest news and updates by subscribing to our newsletter. Just sign up to the right and you'll be added to our newsletter!
Signup to our Newsletter:

Login

Publish a login form or anything you want to this position.

Register

Publish a registration form or anything you want to this position.