register(); ?> Prostitusie en mensehandel on Straatwerk

NEW! Drop Down Now Included In Vertex

This month another new addition to the Vertex Framework is the S5 Ultimate Drop Down. This is a feature that was seen in several Shape 5 designs. Many have asked how to add to other designs so we decided to build this into the framework so every design here on out will have this functionality. Be sure to read more about this new feature here: Features:

  • Customize almost everything! Shadows, borders, gradient, opacity
  • Contains 6 module positions drop_down_1, drop_down_2, drop_down_3, drop_down_4, drop_down_5 and drop_down_6
  • Auto adjust to the height of your content
  • Set your own open and close text
  • And many more features!
Open Panel
[postdate d]
[postdate M]
Written by admin

Indien ‘n vrou bewus of onbewus; binne haar eie land of van ‘n ander; met of sonder haar toestemming; of hoe ookal in seksuele aktiwiteite vir vergoeding betrokke raak en binne Straatwerk se areas van bediening is, gryp ons die geleentheid aan om haar te bedien.

Posted in Artikels   Tagged , | Read more...
 
[postdate d]
[postdate M]
Naguitreike: Besoekers en medewerkers vertel van hul ervaringe

Vrydagaand het ons aangesluit by Straatwerk. Ons is oorweldig deur die gasvrye ontvangs, energie, toewyding, blymoedigheid en liefde. Ons is ingelei in die bedieninge, het saam ge-worship en twee keer in die loop van die aand/nag saam uitgereik.

Posted in Artikels   Read more...
 
[postdate d]
[postdate M]
6 000 paaseiers en paashase later …

In die boekie: As ek nog net één preek gehad het, is daar ‘n preek wat al baie jare gelede ‘n baie groot indruk op my gemaak het. Dr. Johan van Schalkwyk het die vraag gevra: Besig met paashase?

Posted in Artikels   Read more...
 
[postdate d]
[postdate M]
Written by admin
Aksie Immanuel in aksie

Die Aksie Immanuel-span van 2013 het bestaan uit sowat 30 vrywilligers tussen die ouderdomme van 11 en 70 jaar. Ons het almal saam by Straatwerk se hoofkantoor gebly, en ons het gefunksioneer as ‘n geestelike familie onder een dak. As die liggaam van Christus het ons beweeg en asemgehaal as een.

Posted in Artikels   Read more...
 
[postdate d]
[postdate M]
Written by admin
Bang, bang, bang

Met gemengde gevoelens het ek op Kersaand omstreeks 23:00 die telefoon neergesit. Die afgelope tien dae van Aksie Immanuel was so geseënd en ons het soveel heilige oomblikke, Goddelike afsprake en prettige partytjies beleef.

Posted in Artikels   Read more...
 
[postdate d]
[postdate M]
Written by admin
Klein begin is groot gewin

Hy vra vir hulle: “Hoeveel brood het julle? Gaan kyk.” Nadat hulle gaan kyk het, sê hulle: Vyf, en twee visse.” (Markus 6:38) ‘n Eenvoudige antwoord vir ‘n baie komplekse probleem.

Posted in Artikels   Read more...
 
[postdate d]
[postdate M]
‘n Paar tweedehandse flip-flops of sonbrille vir jou verjaardag…

Nou die dag toe voel dit soos my verjaardag in Badsberg Close, alhoewel dit nie was nie. Ek het die mooiste briefie gekry met die woorde: “Lisa, I love you. You are my best friend. I hop (in plaas van “hope”) you will come to visit.

Posted in Artikels   Read more...
 
[postdate d]
[postdate M]

Alle vorme van prostitusie, ongeag die omgewingsfaktore en omstandighede, veroorsaak diep skade aan elke betrokke individu. Die Suid-Afrikaanse Wetshervormingskommissie is besig om aan nuwe wetgewing rakende prostitusie te werk.

Posted in Artikels   Read more...
 
[postdate d]
[postdate M]
‘Mens verkoop nie iets waarvoor jy lief is nie’

Sy is vriendelik, energiek, interessant en ‘n simbool van ‘n God wat mense se lewens heeltemal kan nuut maak, maar dit was nie altyd so nie… Amanda het in Ravensmead grootgeword en op 24-jarige ouderdom begin flankeer met dwelms.

Posted in Artikels   Read more...
 
[postdate d]
[postdate M]
Oupa, die jong man en die dametjie…

Wat het hierdie drie mense in gemeen? Al drie het ‘n plek gesoek om te behoort. En dit by Straatwerk gevind. Oupa het vir jare na Straatwerk se Ophelp Projekte-depot gestap om daar, op sy stil manier, ‘n verskil te maak.

Posted in Artikels   Read more...
 
 StraatwerkArtikels
Donate Today!
Get the latest news and updates by subscribing to our newsletter. Just sign up to the right and you'll be added to our newsletter!
Signup to our Newsletter:

Login

Publish a login form or anything you want to this position.

Register

Publish a registration form or anything you want to this position.