register(); ?> Miyaan se gebed on Straatwerk

NEW! Drop Down Now Included In Vertex

This month another new addition to the Vertex Framework is the S5 Ultimate Drop Down. This is a feature that was seen in several Shape 5 designs. Many have asked how to add to other designs so we decided to build this into the framework so every design here on out will have this functionality. Be sure to read more about this new feature here: Features:

  • Customize almost everything! Shadows, borders, gradient, opacity
  • Contains 6 module positions drop_down_1, drop_down_2, drop_down_3, drop_down_4, drop_down_5 and drop_down_6
  • Auto adjust to the height of your content
  • Set your own open and close text
  • And many more features!
Open Panel
[postdate d]
[postdate M]
Written by admin
Miyaan se gebed

Die krag van gebed kom in alle skoengroottes voor. Dit het ek net weer besef toe ek hoor hoe klein Miyaan (3) voor ons almal dankie gesê het vir die toebroodjies wat ons sou ontvang.

Posted in Artikels   Read more...
 
[postdate d]
[postdate M]
Ontmoet vir Abigail Chikara

Ontmoet vir Abigail Chikara wat seder 14 Februarie 2008 by Ophelp Projekte betrokke is en tans die pos beklee as Ophelp Projekte depot se administratiewe beampte.

Posted in Artikels   Read more...
 
Die ‘blonde roos’ van Bloemfontein

Eendag, ‘n hele paar jaar gelede, het ‘n “blonde roos” besluit om Bloemfontein te verruil vir ‘n apartment in Blue Waters-woonstelblok, Seepunt…en hierdie eenvoudige ruiling het ‘n Seepuntse dominee senuweeagtig na sy telefoon laat gryp…

Posted in Artikels   Read more...
 
[postdate d]
[postdate M]
Written by admin

Ons ken vir Tamara al vandat sy 18 of 19 jaar oud was en het haar in Seepunt ontmoet. Ons het die voorreg gehad om op verskillende maniere en plekke uit te reik na haar. Tamara het in die gevangenis beland en sy getuig dat dit haar rehabilitasiesentrum was en dat sy daar besluit het om nie terug te gaan na haar lewe van prostitusie nie. Sy het blyplek en werk (die verkoop van skoonmaakmiddels) by ‘n vriend gekry. Na ‘n tyd het hy egter van haar verwag om weer betrokke te raak in prostitusie en dit was glad nie ‘n opsie in haar gedagtes nie.

Posted in Artikels   Read more...
 
[postdate d]
[postdate M]
Written by admin
Aksie Immanuel 2016 uitreike

Charlotte Januarie het op 19 Desember verlede jaar haar 10-jaar diens by Ophelp Projekte gevier. Haar diens by Ophelp Projekte is van onskatbare waarde. Ophelp Projekte is ‘n werksrehabilitasieprogram vir persone wat nog nie kwalifiseer of in staat is om produktief en verantwoordelik op te tree nie.

Posted in Artikels   Read more...
 
[postdate d]
[postdate M]
Written by admin
Hy ken ons…

Mag jy vanjaar toelaat dat die Here jou ken, agter die skerms, agter die maskers, sodat ons saam kan verklaar: “Almal wat glo, is nou vry. Ons kan die Here se heerlikheid weerkaats sonder dat daar sluiers oor ons gesigte hang. Hoe meer ons die Here se grootheid raaksien, hoe meer word ons lewe verander om sy ongelooflike heerlikheid te weerkaats.

Posted in Artikels   Read more...
 
 StraatwerkArtikels
Donate Today!
Get the latest news and updates by subscribing to our newsletter. Just sign up to the right and you'll be added to our newsletter!
Signup to our Newsletter:

Login

Publish a login form or anything you want to this position.

Register

Publish a registration form or anything you want to this position.