register(); ?> Gee ‘n donasie on Straatwerk

NEW! Drop Down Now Included In Vertex

This month another new addition to the Vertex Framework is the S5 Ultimate Drop Down. This is a feature that was seen in several Shape 5 designs. Many have asked how to add to other designs so we decided to build this into the framework so every design here on out will have this functionality. Be sure to read more about this new feature here: Features:

  • Customize almost everything! Shadows, borders, gradient, opacity
  • Contains 6 module positions drop_down_1, drop_down_2, drop_down_3, drop_down_4, drop_down_5 and drop_down_6
  • Auto adjust to the height of your content
  • Set your own open and close text
  • And many more features!
Open Panel
[postdate d]
[postdate M]
Written by admin

Areas waar jou donasie ‘n verskil maak:

Diensevangelisasie

Tydens ons uitreike skep ons diensgeleenthede waartydens gelowiges hulle “geestelike spiere” kan oefen. Ons fokus is op nederige diens, sonder om iets terug te verwag. Ons het altyd ‘n behoefte aan uitreikmateriaal.

Waardevol vir Jesus Veldtog

Ons glo dat God alle vorme van seksuele misbruik, prostitusie en pornografie wil uitwis, deur gefokusde gebed en gedringde aksie. In samewerking met die plaaslike kerke neem ons die WVJ boodskap na plaaslike skole. Deur hierdie veldtog te ondersteun sal ons meer kinders kan bereik.

Growing in Hope program

Straatwerk bied ‘n residensiële program aan vir ‘n tydperk van drie tot ses maande vir vrou vanuit die agtergrond van prostitusie, by Straatwerk se hoofkantoor in Parow. Hierdie program bied beide inwonend, asook dagbesoeker opsies. Deur hierdie program te ondersteun kan vroue gelei word na ‘n nuwe lewe.

Ophelp Projekte – Jesus Saves Daily

Ons glo ons is geroep om mense te help op hul reis na rehabilitasie, wat hulle situasie of verslawing ookal mag wees. Die Jesus Saves afdeling gee aan verstandelike en fisies gestremde persone ‘n geleentheid om hulle dag sinvol in te rig deur by die Ophelp Projekte depot te werk. Deur Jesus Saves Daily te ondersteun verseker jy dat ‘n gestremde persoon kontant in die hand kan verdien op ‘n eerbare manier.

Our bank details

Bank: ABSA
Rekening Nommer: 450 800 457
Takkode: 632 005
Switft Kode: ABSA ZA JJ
Registrasie Nommer: NPO 003 276
Donasie Verwysing: STW-jou van
 
 Straatwerk  / Gee ‘n donasie
Donate Today!
Get the latest news and updates by subscribing to our newsletter. Just sign up to the right and you'll be added to our newsletter!
Signup to our Newsletter:

Login

Publish a login form or anything you want to this position.

Register

Publish a registration form or anything you want to this position.