register(); ?> Kommunikasie on Straatwerk

NEW! Drop Down Now Included In Vertex

This month another new addition to the Vertex Framework is the S5 Ultimate Drop Down. This is a feature that was seen in several Shape 5 designs. Many have asked how to add to other designs so we decided to build this into the framework so every design here on out will have this functionality. Be sure to read more about this new feature here: Features:

  • Customize almost everything! Shadows, borders, gradient, opacity
  • Contains 6 module positions drop_down_1, drop_down_2, drop_down_3, drop_down_4, drop_down_5 and drop_down_6
  • Auto adjust to the height of your content
  • Set your own open and close text
  • And many more features!
Open Panel

Straatwerk se kommunikasie-afdeling is daar om gelowiges in te lig en te inspireer om meer betrokke te raak by die wêreld rondom hulle.

Preekbeurte by verskillende kerke

Op uitnodiging besoek ons kerke se eredienste om getuienisse te deel en ook ‘n visuele aanbieding oor Straatwerk te gee.

Bekendstellings

Op uitnodiging besoek ons, onder andere, selgroepe, vrouegroepe, ouetehuise en skole, om hulle van Straatwerk se werksaamhede te vertel. Vir voornemende medewerkers reël ons inligtingsaande waar ons in meer detail ons uitreike en programme met hulle deel.

Nuusbrief

Elke twee maande stuur Straatwerk ‘n nuusbrief uit om ons stories te deel, ondersteuners op hoogte te hou van verwikkelinge en te vertel van toekomstige projekte.

Sosiale media

Ons gebruik sosiale media soos Facebook en Twitter om interaktief te kommunikeer, asook te netwerk met beide ons ondersteuners en die publiek in die algemeen.

Besoekersgroepe

Ons fasiliteer besoeke van, onder andere, skole, universiteite en kerke.

Vrywilliger koördinering

Ons begelei vrywilligers om deel te neem aan die uitreikprogram van hulle keuse en wat die beste vir hulle geskik is.

Geleentheidsbeplanning

Ons reël al Straatwerk se funksies, partytjies, sosiale geleenthede en opleiding.

 
 Straatwerk  / Kommunikasie
Donate Today!
Get the latest news and updates by subscribing to our newsletter. Just sign up to the right and you'll be added to our newsletter!
Signup to our Newsletter:

Login

Publish a login form or anything you want to this position.

Register

Publish a registration form or anything you want to this position.