register(); ?> Omtrent Ons on Straatwerk

NEW! Drop Down Now Included In Vertex

This month another new addition to the Vertex Framework is the S5 Ultimate Drop Down. This is a feature that was seen in several Shape 5 designs. Many have asked how to add to other designs so we decided to build this into the framework so every design here on out will have this functionality. Be sure to read more about this new feature here: Features:

  • Customize almost everything! Shadows, borders, gradient, opacity
  • Contains 6 module positions drop_down_1, drop_down_2, drop_down_3, drop_down_4, drop_down_5 and drop_down_6
  • Auto adjust to the height of your content
  • Set your own open and close text
  • And many more features!
Open Panel

Visie

Die liggaam van Christus in aksie.

Missie

Om gemeentes op ‘n professionele manier te ondersteun en te dien om dissipels van Jesus Christus te wees en te maak. Ons verstaan hierdeur dat ons direk op grondvlak by verskillende bedieninge betrokke is, terwyl ons gemeentes uitnooi, inspireer en toerus om hulle Godgegewe roeping uit te leef.

Oortuigings en waardes

Ons glo ons is geroep om:

  • ‘n sigbare Christen teenwoordigheid in die middestad van Kaapstad te wees;
  • diensbaar te wees en nood te help verlig;
  • te praat namens hulle wat nie self hul saak kan stel nie (Spreuke 31:8-9).

Geskiedenis

Straatwerk het in die laat 1960’s ontstaan. ‘n Groep jongmense – met ‘n gedeelde bekommernis oor diegene wat deur die samelewing verwerp is, wat stukkend en seer was, en gesmag het na liefde – het gereeld Vrydagaande bymekaargekom. Met ‘n geleende kombi, ‘n bak toebroodjies en ‘n primusstofie het hulle die liefde van Christus gaan deel.

Vandag is Straatwerk ‘n geregistreerde nie-winsgewende organisasie met ‘n baie sterk evangelisasie fokus.

Straatwerk se werkerskorps weerspieël die ryke verskeidenheid van ons land se bevolkingssamestelling en verteenwoordig verskeie kerkdenominasies.

 
 Straatwerk  / Omtrent Ons
Donate Today!
Get the latest news and updates by subscribing to our newsletter. Just sign up to the right and you'll be added to our newsletter!
Signup to our Newsletter:

Login

Publish a login form or anything you want to this position.

Register

Publish a registration form or anything you want to this position.