register(); ?> Prostitusie: Voorkoming en herstel on Straatwerk

NEW! Drop Down Now Included In Vertex

This month another new addition to the Vertex Framework is the S5 Ultimate Drop Down. This is a feature that was seen in several Shape 5 designs. Many have asked how to add to other designs so we decided to build this into the framework so every design here on out will have this functionality. Be sure to read more about this new feature here: Features:

  • Customize almost everything! Shadows, borders, gradient, opacity
  • Contains 6 module positions drop_down_1, drop_down_2, drop_down_3, drop_down_4, drop_down_5 and drop_down_6
  • Auto adjust to the height of your content
  • Set your own open and close text
  • And many more features!
Open Panel

Straatwerk se uitreike na vrouens vasgevang in prostitusie het reeds in die 1980’s op die hawe van Kaapstad begin.

In die laat 1990′s het die fokus geskuif na die vroue wat op straat prostitusie beoefen en so het ons ook die geleentheid gekry om betrokke te wees by kinder-gefokusde familie uitreike. Die huidige bediening het uit hierdie geleenthede gegroei.

Ons doel is om die plaaslike kerke betrokke te sien in:

  • die voorkoming van diegene wat die risiko loop om betrokke te raak in prostitusie; en
  • die herstel van diegene wat in prostitusie betrokke is.

 
Ons help gemeentes deur:

  • inligting rondom gebedsversoeke te kommunikeer;
  • koördinering van die Waardevol vir Jesus voorkomings veldtog;
  • die skep en lei van uitreikgeleenthede om sodoende die gemeentes te mobiliseer
    en op te lei;
  • die bestuur van Projek Herstel; en
  • ontwikkeling van Journey of Hope hulpbronne.

 

CAN YOU SEE HER?

Can you see her? Will you let God show you?
Her face instead of her clothes
Her eyes instead of her body

Can you see her? Will you let God show you?
She has a name instead of a label
A broken heart instead of a hard one

Can you see her? Will you let God show you?
The image of God instead of an object of scorn
Her worth to the Saviour when there’s no worth to the world

Can you see her? Will you let God show you?
His heart of forgiveness instead of your heart that judges
His blood that covers instead of our rules that condemn

Can you see her? Will you let God show you?
And when you do see…what then?

Lisa DePalma Maunder

 

Dolls

Die boodskap van die poppies

  • jy is liefdevol, handgemaak deur die Almagtige God;
  • daar is niemand anders soos jy nie;
  • jy is uiters waardevol, geen geld kan jou koop nie; en
  • God wil jou veilig in die palm van Sy hand hou.

Hoekom seuns ook poppies kry

Seksuele misbruik, prostitusie en pornografie kan met seuns ook gebeur. Hulle leer ook dat ware mans mooi omsien na vrouens en kinders.

Kliek hier vir die gebreide poppie patroon.

 
 Straatwerk  / Prostitusie: Voorkoming en herstel
Donate Today!
Get the latest news and updates by subscribing to our newsletter. Just sign up to the right and you'll be added to our newsletter!
Signup to our Newsletter:

Login

Publish a login form or anything you want to this position.

Register

Publish a registration form or anything you want to this position.