register(); ?> Uitreikbediening na hawelose en desperate persone on Straatwerk

NEW! Drop Down Now Included In Vertex

This month another new addition to the Vertex Framework is the S5 Ultimate Drop Down. This is a feature that was seen in several Shape 5 designs. Many have asked how to add to other designs so we decided to build this into the framework so every design here on out will have this functionality. Be sure to read more about this new feature here: Features:

  • Customize almost everything! Shadows, borders, gradient, opacity
  • Contains 6 module positions drop_down_1, drop_down_2, drop_down_3, drop_down_4, drop_down_5 and drop_down_6
  • Auto adjust to the height of your content
  • Set your own open and close text
  • And many more features!
Open Panel

Ons glo ons is geroep om mense te help op hul reis na rehabilitasie, wat hulle situasie of verslawing ookal mag wees. Ons hoofdoel is om te sien dat dié mense in ‘n omgee-gemeenskap van gelowiges verwelkom word en so ook volgelinge van Christus word.

Dink so daaraan: Individue wat ‘n tekort het aan indiensneembare vaardighede, kan maklik vasgevang word in los en onstabiele lewens. Dit kan vergelyk word met los en droë sand wat nie gebruik kan word om iets stabiel en nuttig te produseer nie. Ophelp Projekte is soos die vermenging van beton: sand, klip en sement, elk nie bruikbaar op sy eie nie, maar gesamentlik, met ‘n bietjie water, kan dit gebruik word om stewige strukture te bou.

Kenmerke van Ophelp Projekte is:

  • Projek Opruim/Die Jesus Saves Projek
  • Skool van die lewe
  • Project Dignity
  • “Gegradueerdes”
  • Project Homecoming
  • Beth Shalom

 
Ophelp Projekte is nie werkskepping vir werklose persone nie, maar die rehabilitering van persone wat nog nie kwalifiseer of in staat is om produktief en verantwoordelik op te tree nie. Ophelp Projekte help desperate persone, meestal hawelose mense om kontant in die hand te verdien deur harde werk as ‘n alternatief vir aggressiewe bedelary, diefstal en ander misdaad.

Belangrike lewensvaardighede word oorgedra. Terwyl rommel en alles wat ongewens is van die strate verwyder word, word ongewensde dinge uit mense se lewens asook ongewensde sosiale omstandighede uit die gemeenskap opgeruim. Hulle word ook aangemoedig om dissipels van Jesus te word en om by ‘n dissipelgroep aan te sluit. Ons noem hierdie ingryping die “skool van die lewe”.

 

Laat die een wat steel nie meer steel nie, maar laat hom liewer arbei deur met sy hande te werk wat goed is, sodat hy iets kan hê om mee te deel aan die een wat gebrek het.

Efesiërs 4:28

 
 Straatwerk  / Uitreikbediening na hawelose en desperate persone
Donate Today!
Get the latest news and updates by subscribing to our newsletter. Just sign up to the right and you'll be added to our newsletter!
Signup to our Newsletter:

Login

Publish a login form or anything you want to this position.

Register

Publish a registration form or anything you want to this position.