register(); ?> Wetgewing rakende prostitusie on Straatwerk

NEW! Drop Down Now Included In Vertex

This month another new addition to the Vertex Framework is the S5 Ultimate Drop Down. This is a feature that was seen in several Shape 5 designs. Many have asked how to add to other designs so we decided to build this into the framework so every design here on out will have this functionality. Be sure to read more about this new feature here: Features:

  • Customize almost everything! Shadows, borders, gradient, opacity
  • Contains 6 module positions drop_down_1, drop_down_2, drop_down_3, drop_down_4, drop_down_5 and drop_down_6
  • Auto adjust to the height of your content
  • Set your own open and close text
  • And many more features!
Open Panel
[postdate d]
[postdate M]

Alle vorme van prostitusie, ongeag die omgewingsfaktore en omstandighede, veroorsaak diep skade aan elke betrokke individu.

Die Suid-Afrikaanse Wetshervormingskommissie is besig om aan nuwe wetgewing rakende prostitusie te werk. Die opsies wat oorweeg word, is kriminalisering; gedeeltelike kriminalisering; wettiging en dekriminalisering. Daar is tans sterk ondersteuning vir dekriminalisering*.

Jesus het gekom om oorvloedslewe te bring aan elkeen wat Sy gawe van vergifnis en nuwe lewe ontvang.

Bid asseblief saam met ons:
Liewe Heer, U staan teen elke vorm van prostitusie, omdat U weet hoe kosbaar U elkeen van ons gemaak het. Ons glo die wette van ons land moet die waarde van elke individu kommunikeer; beskerm teen enigiets wat mense degradeer en skade aandoen, sowel as om familiewaardes sterk te ondersteun. Liewe Heer, mag prostitusie in Suid-Afrika gekriminaliseer bly. Mag ons, as U Kerk, U oorvloedige liefde en lewe deel! Kontak ons gerus indien jy meer inligting wil hĂȘ.

*Dekriminalisering verwys na die verwydering van alle wetgewing rakende die bedryf van prostitusie.

Posted in Artikels  
 
 Straatwerk  / Wetgewing rakende prostitusie
Donate Today!
Get the latest news and updates by subscribing to our newsletter. Just sign up to the right and you'll be added to our newsletter!
Signup to our Newsletter:

Login

Publish a login form or anything you want to this position.

Register

Publish a registration form or anything you want to this position.